Antipas Bedienings
Hier onder is al die bedienings van ons gemeente: Selgroepe, Bybelstudies, Gebedsgroepe, en vele meer.

Selgroepe
Queenswood Selgroep
Elke Woensdag om 19:00
Ivan de la Rey (082 776 3939)
Marlene de la Rey (082 416 9988)
Briscoesteeg 10
Queenswood
Villieria Selgroep
Elke Woensdag om 19:00
Frederick Coetzee (083 400 6034)
Myrina Coetzee (060 526 8344)
26ste Laan 691
Villieria
Groenkloof Selgroep
Elke Donderdag om 18:30
Willem Barnard (073 229 5880)
Lizette Barnard (082 820 1642)
Broderickstraat 270
Groenkloof
Faerie Glen Selgroep
Elke Dinsdag om 19:00
Human Anderson (082 373 6352)
Saartjie Anderson (082 293 7282)
Arizona Singel 237
Faerie Glen
Centurion/Irene Selgroep
Elke Dinsdag om 18:30
Jan Snyman (082 655 9102)
Audi Snyman (083 271 1305)
Longdownstraat 209
Cornwall Hill Estate
Irene
Bybelstudies
Jeugbediening (Kompas)
Elke 1ste en 3de Vrydag van die maand vanaf 18:00 - 21:00
Franz Greffrath (079 188 1688)
599 Kuikendiefstraat
Monumentpark
Jong Volwassenesbediening
​Elke 1ste, 3de en 5de Sondag van die maand om 18:00
Ferdie Potgieter (082 450 8987)
Lili Potgieter (082 850 1960)
Theodor Bredell (072 237 7199)
282 Van Reesemastraat
Groenkloof
Seniorsbediening 65+
Elke 2de Dinsdag van die maand om 10:00
Mike Stolk (082 561 7769)
Hilda Stolk (072 938 3875)
Plot 416
Sysieweg
Derdepoort
Vroue Bybelstudie
Woensdagoggend 09:00 - 10:30
Aanlynbediening op Woensdagaand 19:00 - 20:30
Doreen Nortier (082 452 0005)
Saartjie Anderson (082 293 7282)
496 Walter Lanhamstraat
Bailey’s Muckleneuk
Mannebediening
Vrydagoggend 05:45 - 07:00
Franz Greffrath (079 188 1688)
Jean Nortier (071 257 2789)
496 Walter Lanhamstraat
Bailey’s Muckleneuk
Dames Sistematiese Teologieklasse
Elke 3e Saterdag van die maand vanaf 11:00 - 12:30
Franz Greffrath (079 188 1688)
599 Kuikendiefstraat
Monumentpark

​
Ander Bedienings
Sondagoggend Gebedsgroep
Voor die diens om 09h00
Frederick Coetzee (083 400 6034)
Eduplex Hoërskool
Klaskamer 13 op die grondvloer
Sondagskool
Voor die diens om 09:00
Jean Nortier (071 257 2789)
Eduplex Hoërskool Klaskamers
-
Theodore en Lize Bredell: Voorskoolse- en vroeë Laerskoolkinders
-
John-Louis Pretorius: Laerskoolkinders
-
Jean Nortier: Hoërskoolkinders
Dames Gebed en Dissipelskap groep
Sondagoggend om 9:00
Sienie Ferreira (073 252 4502)
Eduplex Hoërskool
Klaskamer 18 op die 1e vloer
Boekbediening
Sondagoggend voor en na die diens
Doreen Nortier (082 452 0005)
Eduplex Hoërskool langs die saalingang
Wandel In Die Woord
Geen gereelde byeenkomste – bied werkswinkels aan soos versoek
Doreen Nortier (082 452 0005)
Saartjie Anderson (082 293 7282)
Bybels te Koop
​Bybels in Afrikaans, Engels en meeste SA tale teen baie billike pryse te koop. Ook die Evangelie van Johannes wat slegs in Engels, Noord-Sotho (Sepedi) en Tswana beskikbaar is.
Antoinette vd Meulen (082 965 7598)
Bestellings: avdmeulen@twftw.org
28ste Laan 903 (bokant Meyerstraat)
Rietfontein
Gesinne
​Jaarlikse gemeentekamp, gemeente etes & potjiekosfees
Seniors Praktiese Uitreik
Antoïnette Ludick (072 476 3302)