top of page

Visie en Missie

Ons Visie
Om ’n Bybels gesonde geloofsgemeenskap te wees wat God behaag en Sy seën beleef.
Ons Missie
Om getrou te volhard in die LEER van God se Woord, in die GEMEENSKAP van die gelowiges, in die beoefening van die INSTELLINGS - die Christelike doop en nagmaal, in GEBED, in LOFPRYSING, in EVANGELISASIE en in die gee van finansiële OFFERGAWES, terwyl ons uitsien na die wederkoms van ons Here Jesus Christus.

Antipas Visie en Missie - Hand 2:37-47 [Die AKTIWITEITE van die Kerk]Franz Greffrath
00:00 / 28:51
bottom of page