top of page

NB: Nuwe perseel
Eduplex Hoërskool Saal, Ingang by Hek 6
1181 Wesley Straat, Queenswood, Pretoria
Parkering oorkant die straat by Eduplex Sport
![]() | ![]() | ![]() | ![]() |
---|

BYEENKOMSTE
Jeug Bediening: 09h00 tot 10h00
Bid uur: 09H00 tot 09h40
Oggenddiens: 10h00
VISIE EN MISSIE
Ons Visie
Om ’n Bybels gesonde geloofsgemeenskap te wees wat God behaag en Sy seën beleef.
Ons Missie
Om getrou te volhard in die LEER van God se Woord, in die GEMEENSKAP van die gelowiges, in die beoefening van die INSTELLINGS - die Christelike doop en nagmaal, in GEBED, in LOFPRYSING, in EVANGELISASIE en in die gee van finansiële OFFERGAWES, terwyl ons uitsien na die wederkoms van ons Here Jesus Christus
bottom of page