Still Under Construction

Jongmense met 'n brandende passie vir Christus

Aksie

Ons kom elke Sondagaand bymekaar vir lofprysing, ‘n interaktiewe preek, en lekker informele saamwees.

Antipas Aksie is die jongmens-beweging van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente. Ons doel is om vir jong mense God se koninkryk in aksie te wys, want God verander ons wanneer ons die goeie nuus oor Jesus hoor en glo en Sy plan vir ons lewe uitleef. Die Heilige Gees werk in ons harte en maak ons meer soos Jesus wanneer ons Hom aanneem. Dit is wat Aksie vir jou wil gee – die kans om God te leer ken en meer soos Jesus te word.

Kom hoor, glo en word verander!